Die Herout
Augustus 2022 / Jaargang 43
Foto: DALL·E 2 (OpenAI)
- lesers

Flaterwater, jou Afrikaansonderwyser se grootste haat, is deur Bette Nesmith Graham, ’n Amerikaanse tikster, ontwerp.

Leeuwyfies is die jagters in die groep en lei hul trop. Hulle leer ook die jonger wyfies hoe om te jag.

Die twee hoogste IK-tellings is deur vrouens aangeteken, met Marilyan vos Savant wie s’n die hoogste is.

Vrouens wat grimering dra, eet ’n geskatte 1,9 kg tot 4 kg lipstiffie in hul leeftyd.

Vrouens lewe oor die algemeen 8% langer as mans.

Opha May Johnson was die eerste vrou wat in die Amerikaanse weermag in die Eerste Wêreldoorlog baklei het.

Hatshepsut was ’n Egiptiese koningin wat die rol van Farao oorgeneem het na haar man se dood. Sy het Egipte se vloot magtiger en sterker as ooit vantevore gemaak.

Dokter Mary Susan Makobatjatjie Malahlela het in 1947 Suid-Afrika se eerste vroulike dokter geword.